078 460 3322    /    keeve@lantic.net

ENGLISH    |    AFRIKAANS

   

      

Tuisblad            Krale            Arrowquip            Dak Verf            Gallery            Kontak Ons


MEER OOR VISION CATTLEQUIP

___________________________________________

Vision Cattlequip het sy ontstaan in 2005 gehad en is sedertdien slegs besig met die ontwerp en oprig van veehanteringsgeriewe. Alhoewel ons ook betrokke is by die oprig van staalstukture en ander staalwerk, bly ons hoof doel die ontwerp en oprig van veehanteringsgeriewe.

Hanteringsgeriewe vorm ín noodsaaklike deel van enige veeboerdery. Werksgenot is wat jy uit veeboerdery put as jou hanteringsgeriewe reg ontwerp is. Vision Cattlequip doen die ontwerp en oprigting van volledige veehanteringsgeriewe, wat vir die boer optimale en funksionele hanterings gerief veskaf deur die maksimum diere met die minimum stres en arbeid te kan hanteer. Elke kraal word ontwerp om die beste waarde te verskaf en om in elke boer se unieke behoeftes te voorsien.


 

   

© 2014 - 2019 Vision Cattlequip
Webblad Vrywaring

 

Ryno Keeve
Sel: 078 460 3322
Epos: keeve@lantic.net